SAAL 10 ONGEVALLE REEKS
Hier was dit menslike verhale wat agter elke ongeval afgespeel het. Dit was nog een waarmee die Suid-Afrikaanse publiek hulle mee kon vereenselwig. Ons was almal al in die hospitaal en byna elke familie het al ’n ongeval of noodgeval gehad. Dit was verhale wat uit die lewe gekom het en die romantiese lesers diep geroer het. Daar waar ’n aantreklike dokter en ’n paar pragtige verpleegsters die hoofrol vertolk, kon die skrywers maar net nie verkeerd gegaan het nie. Saal 10 het later ’n dubbelboek met “Verdwaalde harte” gedeel, (deur Koos Papenfus).
80. Saal 10 Ongevalle - Jou hart sal besluit
271. Saal 10 Ongevalle - Vergewe ons ons skulde...
285. Saal 10 Ongevalle - Slavin van haar plig